Latest News
Show
McCarthy VW Menlyn Borgskap
McCarthy VW Menlyn het op 4 Febr 2010 ’n uiters suksesvolle Netwerkgeleentheid in samewerking met die Capital City Business Chamber aangebied waar meer as 100 persone teenwoordig was. Die voordele wat deur die Sakekamer aan besighede gebied word soos die Kwotasiesisteem, Besigheidsgids en Netwerkgeleenthede is deur Fanie du Plessis (Uitvoerende Hoof) verduidelik.
’n Geborgde voertuig is tydens die geleentheid deur die Handelaarshoof van McCarthy VW Menlyn, Henk van der Veen, aan die Sakekamer oorhandig.
Die nuwe VW Polo is tydens die geleentheid bekend gestel en het groot belanstelling ontlok. Vir navrae aangaande ‘n spesiale aanbieding aan Sakekamerlede, skakel asb vir Marthie by 012 470 8700.
Extra documents
The following companies are involved with this article
Enquire about this article
More Related News
AHI Nuusflits/Newsflash: 08/07/2010
AHI Nuusflits/Newsflash: 08/07/2010
Read more...
Is Afrikaans regtig te duur vir die sakewêreld?
Ryk van Niekerk het in twee rubrieke ’n sensitiewe aar raak geboor – slegs drie genoteerde maatskappye publiseer steeds hulle jaarverslae in Afrikaans. Die verskoning: “Dit het net te duur geword”.
Read more...
ADOPT-A-SPOT INITIATIVE BY CITY OF TSHWANE
“Adopt-a-Spot” is an initiative by Council to enable industries, companies or members of the public to adopt any open space area at no cost to the applicant. The “adoptee” would then be responsible to clear the area of any illegal dumping, alien vegetation as well as to maintain or landscape such an area with indigenous vegetation. The adoptee may advertise its involvement in this initiative on site, subject to certain conditions.
Read more...
KING 3 REPORT ON CORPORATE GOVERNANCE
Poor governance practices and unethical behaviour have a significantly negative impact on professional service delivery, reputation and, ultimately, profit. The current international economic crisis calls for a recommitment to sound corporate and ethical governance principles.
Read more...